• Facebook
  • Afrikaans
  • English
Primary School Vorentoe
  • TUISBLAD
  • INLIGTING
    • ONS SKOOL
    • FINANSIES
    • AFLAAIBARE DOKUMENTE
  • AKADEMIE
    • GRONDSLAGFASE
    • SENIORFASE
    • LEERDERONDERSTEUNING
    • KULTUUR
    • SPORT
  • PRE-PRIMÊR
  • PERSONEEL
  • FASILITEITE
  • FONDSINSAMELING
  • KONTAK
  • Menu Menu

Akademie

Laerskool Vorentoe volg die Suid-Afrikaanse Kurrikulum. Dit word die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid Verklaring (CAPS) genoem. Baie mense wat by onderwys betrokke is, verwys daarna as die CAPS (KABV-) -dokument. Dit is ’n enkele, omvattende en bondige beleidsdokument, wat in 2011 die Vak- en leerarea-verklarings, Leerprogram-riglyne en Vakassesseringsriglyne vir al die vakke vervang het.

KABV (CAPS) maak deel uit van die Nasionale Kurrikulum-verklaring Graad R – 12, wat ’n beleidsverklaring voorstel vir leer en onderrig in Suid-Afrikaanse skole en uit die volgende bestaan:

a) Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (CAPS) vir alle goedgekeurde vakke;

b) Nasionale beleid met verwysing na die program- en bevorderingsvereistes van die Nasionale Kurrikulum-verklaring Graad R – 12; en

c) Nasionale Protokol vir Assessering Graad R – 12. Om meer uit te vind besoek: www.education.gov.za

AKADEMIE

Akademie – Algeneem


Grondslagfase


Seniorfase


Leerderondersteuning

LAERSKOOL VORENTOE

31, Long St
Great Brak River, 6525
South Africa

tel: 044 620 2211
email: lsvorentoe@gmail.com

CONNECT

LS VORENTOE FACEBOOK

PRE-PRIMÊR FACEBOOK

TOPSCHOOLS.org

© Copyright - Primary School Vorentoe
Scroll to top