Laerskool Vorentoe – Lucky Draw 2023

U kan die Northern Flame Azar (12kw) kaggel met standaard installasie wen ter waarde van R25 000 (Bepalings en voorwaardes geld).

You can win the Northern Flame Azar (12kw) fireplace with standard installation to the value of R 25 000 (T&C’s apply).

Die trekking sal plaasvind op Donderdag, 19 Oktober 2023 tydens die prysuitdeling van ons gholfdag by die George Golfklub. Die gelukkige wenner hoef nie teenwoordig te wees nie en sal in kennis gestel word. Enige wettige kaartjiehouer soos deur die ouditeur geverifieer, kan die prys wen.

The draw will take place on Thursday, 19 October 2023 during the prize-giving of our golf day at the George Golf Club. The lucky winner does not have to be present and will be notified. Any legitimate ticketholder as verified by the auditor is eligible to win the prize.