Sport
By Laerskool Vorentoe moedig ons deelname aan somer- en wintersport aan. ’n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees en vanaf Gr1 tot 7 het elke leerder die geleentheid om deel te neem aan ‘n sportsoort.
Die skool bied die volgende:
• Atletiek
• Rugby
• Netbal
• Skaak
• Tennis
• Krieket
• Muurbal
